Skip to main content

Posts

Showing posts from October, 2019

Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe?

Voëlklip Herold's Bay Map | Voëlklip Herold's Bay Kaart  Ons almal ry op die Voelklip pad in Heroldsbaai. Ja, dit kan lewensgevaarlik wees, maar dit is ook n pragtige pad waar vele van ons gaan vir "sundowners", visvang, bergfiets ry en draf. Dis soos n stukkie avontuur op jou voorstoep.  Die media rapporteer dat Heidi Scheepers se Caravelle op n "remote" pad was maar in der waarheid is dit n sowat 4km sirkelroete te voet. Met die kar kan jy net een rigting in en uit gaan daar. Die pad is meestal net breed genoeg vir een voertuig maar moet tweerigting verkeer toelaat.  Die Voelklip pad bied fantasitese uitsigte oor die see en Heroldsbaai, met die son wat sak in die westekant (van voor as mense terugkeer op die doodloop pad). Hier ry "locals" graag om walvis te kyk of sommer net die natuur te waardeer.  Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe? Om die vraag te antwoord of...