Skip to main content

Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe?


Voëlklip Herold's Bay Map | Voëlklip Herold's Bay Kaart 



Ons almal ry op die Voelklip pad in Heroldsbaai. Ja, dit kan lewensgevaarlik wees, maar dit is ook n pragtige pad waar vele van ons gaan vir "sundowners", visvang, bergfiets ry en draf. Dis soos n stukkie avontuur op jou voorstoep. 

Die media rapporteer dat Heidi Scheepers se Caravelle op n "remote" pad was maar in der waarheid is dit n sowat 4km sirkelroete te voet. Met die kar kan jy net een rigting in en uit gaan daar. Die pad is meestal net breed genoeg vir een voertuig maar moet tweerigting verkeer toelaat. 

Die Voelklip pad bied fantasitese uitsigte oor die see en Heroldsbaai, met die son wat sak in die westekant (van voor as mense terugkeer op die doodloop pad). Hier ry "locals" graag om walvis te kyk of sommer net die natuur te waardeer. 

Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe?


Om die vraag te antwoord of of Heidi Scheepers MOET daar om ry oppad huis toe is die antwoord n definitiwe "nee". Of sy wou- dis n moontlikheid. Ek self het al baie my kinders daar om gevat om die seelewe te waardeer. Dan het ons graag elke kronkel-padjie-lus gevat om die allerbeste uitsig te kry. Die ander vraag is natuurlik of daar n intervensie was, wat gemaak het dat hul dalk daar opgeeindig het.

Het die polisie al enige iets gerapporteer oor rem merke, gebreekte bosse ens, waar is hul af? Met spoed, met n gerem en gegly of met hulp? Het iemand dalk iets gedoen om dit soos n ongeluk te laat lyk?

Ons almal sit met hierdie hartseer vrae en kan net hoop dat die waarheid en die familie wel sal uitkom, ter wille van "closure".



Om bietjie meer duidelikheid te gee oor die uitleg wil ek graag die volgende wys:
Die geel paaie is die moontlike paaie huis toe, daar is net 2. Rooidraai om of teerpad om, R404. 
Vir voelklip draai mens links af soos wat jy uit die baai ry met die teerpad langs. Die pad kronkel dan kuslangs terug tot by die kruis op Voelklip. (van hier sou mens te voet kon terug stap baai toe, maar voertuie moet n haarnaald draai maak)

Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe?



Voelklip Heroldsbaai eis vele lewens

Dit is inderdaad so dat vele lewens al geeis is by Voelklip. Die aard van die plek is net so dat n frats ongeluk maklik gebeur. As visserman dink jy jy ken die water en skielik slaan n golf jou daar af. As bestuurder kan n oomblik die verskil wees tussen lewe en dood. As drawer trap mens skeef op die kus bospadjie- n frats. 

So is daar 4 jaar terug seuns oorlede op die pad, maar daar was al vele meer ongelukke op daardie roete. Waarskuwingstekens is opgerig. Dit is gevaarlik, en dit is so, die staat of munisipaliteit moet dalk daaraan dink om die pad effens te verbreed en dalk pale aan te bring wat as n buffer kan dien vir voertuie.




Foto krediet: Google maps

Ander notas:

Die kafee is by die baai. Die aflaai van personeel en sluit van die kafee neem n tydjie.

_________________


We all drive on the Voelklip road in Herolds Bay. Yes, it can be life-threatening, but it is also a beautiful road where many of us go for "sundowners", fishing, mountain biking and jogging. It's like a piece of adventure on your doorstep.



The media reports that Heidi Scheepers' Caravelle was on a "remote" road but in truth it is about a 4km circular route on foot. With the car you can go in and out of there only one direction. The road is usually just wide enough for one vehicle but should allow two-way traffic.



The Voelklip road offers fantastic views of the sea and Herolds Bay, with the sun setting in the west (from the front as people return on the dead-end path). Here "locals" love to watch whale or just appreciate nature.



Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is the road on Heidi Scheepers' way home?


To answer the question whether or not Heidi Scheepers has to drive home, the answer is a definite "no". Or she was a possibility. I myself have taken many children there to appreciate the marine life. Then we would love to take every winding path to get the best view. The other question, of course, is whether there was an intervention that may have ended there.



Have the police ever reported anything about brake marks, broken bushes etc, where are they going? With speed, with a brake and slipping or with help? Did someone do something to make it look like an accident?



We all sit with these sad questions and can only hope that the truth and the family will come out for the sake of closure.







To give a bit more clarity on the layout, I would like to point out the following:

The yellow roads are the possible roads home, there are only 2. Red turn or tarred road, R404.

For feel stone, turn left as you drive out of the bay with the tar road along. The road then winds back along the coast to the cross on Voelklip. (from here one could walk back to the foot on foot, but vehicles must turn a hairpin)





Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is the road on Heidi Scheepers' way home?

Comments

Popular posts from this blog

Hoe lank sal dit neem om te leer blind tik?

In my vorige blog post het ek besluit om te leer "touch type" of blind tik... wel, tik sonder om op jou vingers te kyk. Ek is so 14 maande kort van 40 en dit is n vaardigheid waaroor ek nie beskik nie.  Manlief het die program vir my aanlyn gevind: https://www.edclub.com/sportal/program-3/145.play Dan het ek ook die twee aanlyn gevind vir ekstra oefening: https://www.typingstudy.com/en-uk_english-1/lesson/1 https://www.typingtest.com/ Vir interessantheid sal ek eers die toets aflê deur na my vingers te kyk en dan deur nie na my vingers te kyk nie.  Hier sal ek nou nie na my vingers loer nie: Dis dan n uitgemaakte saak. Ek tik tans sowat 46 woorde per minuut as ek van n dokument af tik en na my vingers kyk terwyl ek slegs 2 woorde per minuut sal kan tik as ek nie kyk nie.  Dag 1: 10: 00 - 10.30 ASDF home row ASDFGHJKL; | 14 wpm | 95% accuracy Hertoets: 4 woorde per minuut (blind)- yeah, dit beteken my toe oog toets het reeds met 200% verbeter! Dag 2: Ek gaan weer begin met...