Skip to main content

Hoe lank sal dit neem om te leer blind tik?

In my vorige blog post het ek besluit om te leer "touch type" of blind tik... wel, tik sonder om op jou vingers te kyk. Ek is so 14 maande kort van 40 en dit is n vaardigheid waaroor ek nie beskik nie. 


Manlief het die program vir my aanlyn gevind:

https://www.edclub.com/sportal/program-3/145.play

Dan het ek ook die twee aanlyn gevind vir ekstra oefening:

https://www.typingstudy.com/en-uk_english-1/lesson/1

https://www.typingtest.com/


Vir interessantheid sal ek eers die toets aflê deur na my vingers te kyk en dan deur nie na my vingers te kyk nie. 


Hier sal ek nou nie na my vingers loer nie:


Dis dan n uitgemaakte saak. Ek tik tans sowat 46 woorde per minuut as ek van n dokument af tik en na my vingers kyk terwyl ek slegs 2 woorde per minuut sal kan tik as ek nie kyk nie. 


Dag 1:

10: 00 - 10.30 ASDF home row ASDFGHJKL; | 14 wpm | 95% accuracy

Hertoets: 4 woorde per minuut (blind)- yeah, dit beteken my toe oog toets het reeds met 200% verbeter!


Dag 2:

Ek gaan weer begin met n toets. Dan 20 min op die "home row" spandeer.

En ek sien ek is nog op 4 wmp. 

11.50 -12.34 ASDF home row en enter | 15 wpm | 96% accuracy

(lesson 22 https://www.edclub.com/sportal/program-3/137.play, 

lesson 1 https://www.typingstudy.com/)


Dag 3:

net 20 min vir tik vandag - home row en 4 nuwe sleutels

ER en UI


Dag 4: 

Die nuwe sleutels saam met G en H sit nognie gemaklik nie. Ek gaan gou die toets doen en dan weer gister se les herhaal.  Die goeie nuus is dat ek nou na 4 dae op is na 7 woorde blind tik.



En net so bigin ietsie skielik vloei vandag- my les het op asdf jkl; tesame met re en ui gefokus en ek het 20 woorde gehaal per minuut in die ry. Sien more!





Comments

Popular posts from this blog

Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe?

Voëlklip Herold's Bay Map | Voëlklip Herold's Bay Kaart  Ons almal ry op die Voelklip pad in Heroldsbaai. Ja, dit kan lewensgevaarlik wees, maar dit is ook n pragtige pad waar vele van ons gaan vir "sundowners", visvang, bergfiets ry en draf. Dis soos n stukkie avontuur op jou voorstoep.  Die media rapporteer dat Heidi Scheepers se Caravelle op n "remote" pad was maar in der waarheid is dit n sowat 4km sirkelroete te voet. Met die kar kan jy net een rigting in en uit gaan daar. Die pad is meestal net breed genoeg vir een voertuig maar moet tweerigting verkeer toelaat.  Die Voelklip pad bied fantasitese uitsigte oor die see en Heroldsbaai, met die son wat sak in die westekant (van voor as mense terugkeer op die doodloop pad). Hier ry "locals" graag om walvis te kyk of sommer net die natuur te waardeer.  Is the road on the way home for Heidi Scheepers? Is die pad op Heidi Scheepers se pad huis toe? Om die vraag te antwoord of...