In my vorige blog post het ek besluit om te leer "touch type" of blind tik... wel, tik sonder om op jou vingers te kyk. Ek is so 14 maande kort van 40 en dit is n vaardigheid waaroor ek nie beskik nie. Manlief het die program vir my aanlyn gevind: https://www.edclub.com/sportal/program-3/145.play Dan het ek ook die twee aanlyn gevind vir ekstra oefening: https://www.typingstudy.com/en-uk_english-1/lesson/1 https://www.typingtest.com/ Vir interessantheid sal ek eers die toets aflĂȘ deur na my vingers te kyk en dan deur nie na my vingers te kyk nie. Hier sal ek nou nie na my vingers loer nie: Dis dan n uitgemaakte saak. Ek tik tans sowat 46 woorde per minuut as ek van n dokument af tik en na my vingers kyk terwyl ek slegs 2 woorde per minuut sal kan tik as ek nie kyk nie. Dag 1: 10: 00 - 10.30 ASDF home row ASDFGHJKL; | 14 wpm | 95% accuracy Hertoets: 4 woorde per minuut (blind)- yeah, dit beteken my toe oog toets het reeds met 200% verbeter! Dag 2: Ek gaan weer begin met...