Is dit die wil van God?
Hoe voel dit om die wil van God te doen?
Om die wil van God te doen is vir my:
Om in jou lyf (vlees) te proe, hierdie proe fantasties.
Om in jou gedagtes te besef, hierdie is net reg, n bo natuurlike wete.
Om in jou siel te voel "so dit is hoe vrede voel"
En in jou gees fees te vier- want nou WEET JY DAT JY WEET hoe geloof is, voel, lyk.
Maar wees versigtig, want as jy dit eers beleef het sal jou hele wese daarna hunker om meer en meer vanuit hierdie plek die funksioneer.
Dit is amazing.
Vertrou God vir woord in jou lewe en reageer daar op. In my persoonlike tyd met Hom vra ek "God, wat is op U hart vir my". Gestel ek was gehoorsaam en gretig om te leer, wat sou U vir my wys?
En dan wag ek vir skrif. Skryf dit neer en leer...
Abba Vader ek kom bid sommer net dat ek elke dag meer en meer van u kan leer en u kan leef. Om in geloof te stap, nadat ek woord van u gekry het is die wonderlikste ervaring ooit. Ek weet dat ek weet dat ek meer van U wil wil leef. My God beplan vir my voorspoed en nie teespoed nie. Met my God loop ek n leermag storm.

Comments
Post a Comment