Hierdie is nie n blog soos ander blogs nie, maar hierdie is eintlik sommer net n nota aan myself.
N paar jaar gelede (2007) het die Here in n droom aan my geopenbaar hoe mense met rooi berets (hoede) op bruin perde n dorp binneval. Die vrees het maar opgebou en ons het skuiling geneem in n Kaaps-hollandse wit huis, daai met die dik mure, tipies gevul met houtvloere, hout meubels en n boekrak met dik boeke met netjiese goue titels. Ons was gereed om oorlog te maak. My skoonpa (oud dominees) was daar en n paar ander manne. Dit was soos n fliek uit die boereoorlog. Met geweerlope op die vensterbanke van die eetkamer (vertrek) het ons gereed gestaan vir die groot geveg en in ons verstand ook besef dat dit dalk kan ontaard in n handgeveg. Die skare was net so massief, hulle getalle het ons by verre oortref.
Soos wat die geveg aan moes breek roep ek die naam van Jesus aan. "Jesus saam met U gaan ek die ding doen!" terwyl ek voel in my lyf hoe hard ek myself gaan moet inspan... en toe verskyn Jesus in die vertrek. Meteens kyk ek uit by die ruit na die aanvallers. Waar hul met mag en meening en spoed afdraede oppad was, direk in ons rigting, loop hulle skielik in die strate rond op hul perde, in verkillende rigtings. Stadig. Doelloos.Verward. Soos een wat vaak uit n droom wakker word op n vreemde plek onseker oor wat hy daar maak. Ek besef die geveg is verby. Die Rooi Berret manne op hul bruin perde is van hul doel beroof. Daar was geen verdere geweer of vuisgeveg nie. Net hierdie vreemde toneel van mense wat van hul bose doel beroof is.
Ek ontvang die uitleg:
n Paar jaar later het daar n nuwe politieke party opgestaan in Suid Afrika. En met n sekere media verklaring sien ek skielik n foto van die groep rooi beret manne met hul bruin lywe styf teen mekaar, gelaai met aggressie, en die betekenis van die profetiese droom word deur die Gees aan my geopenbaar.
Wees nie bevrees nie, daars krag in die naam, die karakter, van Jesus. Net so doelgerig soos wat die rooi beret ruiters was in hul missie om te vermoor en te verniel, net so doelloos was hul met die aanroep van Jesus as Seun van God se naam. En net so sal dit ook uit speel in die vlees.
Mag God drie ening sy krag en mag elke dag meer en meer aan jou en my openbaar en natuurlik ook die mag wat jy het as wedergeborene in Hom.
Nou om by Corona aan te sluit.
Hierdie bogenoemde droom het ek net in my binnekring gedeel, maar hierdie keer wil ek eers iets deel dalk nog voor ons die presiese verklaring het. Ek dink nie mens het altyd die voorreg om jou profesie te sien uitspeel in die vlees nie, maar kom ons sit dit daar buite en hou dit dop.
Ek deel dit in die KJV omdat ek dikwels vind dit is nader aan die oorspronklike skrywer van die bybel. Daarna sal ek in 1983 Afrikaans dit ook deel.
2 Kings 19:29-35 ESV

Die kort, eenvoudige storie loop so:
Om die ou testament te lees kan soms mos n uitdaging wees, veral as jy eers die geslagsregisters begin raakloop en jou intensie is nie om stambome te ondersoek nie:) Die oggend terwyl ek bybel lees lees ek hierdie spesifieke storie, maar slaan nie vreeslik daarop ag nie. sowat 9 ure later kom my man na my toe en se- lyk my daars hierdie wilde visrus, Corona, in China. Onmiddelik word ek herinner aan die skrif van die oggend, spesifiek 185 000. Ek deel dit met julle:Ek deel dit in die KJV omdat ek dikwels vind dit is nader aan die oorspronklike skrywer van die bybel. Daarna sal ek in 1983 Afrikaans dit ook deel.
King James weergawe:
"And this shall be the sign for you: this year eat what grows of itself, and in the second year what springs of the same. Then in the third year sow and reap and plant vineyards, and eat their fruit. And the surviving remnant of the house of Judah shall again take root downward and bear fruit upward. For out of Jerusalem shall go a remnant, and out of Mount Zion a band of survivors. The zeal of the Lord will do this. "Therefore thus says the Lord concerning the king of Assyria: He shall not come into this city or shoot an arrow there, or come before it with a shield or cast up a siege mound against it. By the way that he came, by the same he shall return, and he shall not come into this city, declares the Lord . For I will defend this city to save it, for my own sake and for the sake of my servant David." And that night the angel of the Lord went out and struck down 185,000 in the camp of the Assyrians. And when people arose early in the morning, behold, these were all dead bodies.2 Kings 19:29-35 ESV
AFRIKAANS
“Vir jou, Hiskia, gee Ek die volgende teken: vanjaar sal julle die opslag eet en volgende jaar wat dan opslaan, maar in die jaar daarna sal julle saai en oes, wingerde plant en druiwe eet. 30Dié van Juda wat die beleg oorleef het en oorgebly het, sal weer soos plante wortel skiet en vrugte dra. 31Daar sal mense oorbly en uit Jerusalem kom, daar sal mense vry van Sionsberg af uitgaan. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here sorg.32“Daarom, so sê die Here oor die koning van Assirië: Hy sal nie in dié stad inkom nie, hy sal nie 'n pyl hier afskiet nie, nie 'n skild teen die stad optel nie, nie 'n beleëringswal daarteen opgooi nie. 33Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan en hy sal nie weer by dié stad kom nie. Dit is wat die Here sê. 34Ek sal dié stad beskut en hom red, om my ontwil en om my dienaar Dawid se ontwil.”35Daardie nag het 'n engel van die Here gegaan en honderd vyf en tagtig duisend man in die Assiriese kamp doodgemaak. Toe die Assiriërs die môre vroeg opstaan, lê die lyke almal daar.
x
x
Comments
Post a Comment